IN STOCK / IN VOORRAAD
Drakenstein Heemkring Argief in Paarl se fondsinsameling-projek:
Sleutelhouers (60mm x 40mm). Aan die een kant 'n foto van die Oude Woning (die Drakenstein Heemkring argief), aan die anderkant 'n afskrif van die handtekening van 'n Suid-Afrikaanse stamvader. Bestel jou eie stamvader se handtekening teen R25.00 elk plus posgeld en verpakking. Bestel by -[email protected] |